Legal notice

Huisnessie is 'n Suid-Afrikaanse aanlyn winkel wat handel in ooreenstemming met die Verbruikersbeskermingswet (Wet 68 van 2008) en die Wet op Beskerming van Persoonlike Inligting (POPIA).

Besigheidsbesonderhede: Huisnessie | huisnessie@gmail.com | huisnessie.co.za

Jurisdiksie: Hierdie webwerf en alle transaksies is onderworpe aan Suid-Afrikaanse reg.

Kontak: Vir enige navrae, stuur 'n e-pos na huisnessie@gmail.com. Ons antwoord binne 1 tot 2 werksdae.